Sirkel: Noord-Karoo

Tak: Murraysburg

Portefeulje: Openbare sake

Beriggewer: Lina van den Berg

Datum: 7 Maart 2018

 

Verbruikersake  —  Waar kan jy kla?

  • Openbare Beskermer (012 322 2915)
  • Tyddeel Instituut (021 914 5210)
  • Ombudsman vir Korttermynversekering (011 726 8900)
  • Die Raad op Eiendomsagente (011 883 7700)
  • Die Meester Bouersvereniging (011 805 6688)
  • Die Verbruikersake Komitee te Pretoria (012 310 9579)
  • Die Raad op Finansiële Dienste (012 428 8000)
  • Die Bankberegtiger (011 838 0035)
  • Mikro Uitleners (011 647 4400)
  • Owerheid vir Advertensie Standaarde (011 781 2006)

 

 

Renée Swanepoel oorhandig ’n 45 jaar diensknopie, wat sy al in 2017 verdien het, aan Johanna van der Merwe. Johanna is ’n oud-Sirkelpresident van Sirkel Noord-Karoo.  Sy was ook die Leefstylsameroeper van VLVK.