Sirkel: SWD

Tak:  Diepkloof

Beriggewer: Ina van der Veen

Datum: 28 Februaie 2018

 

 

Ons tak besoek Wonki Ware in George. Dit is ‘n plaaslike pottebakkery  besigheid wat nou oor die hele wêreld produkte lewer . Ons het ‘n gedeelte van die proses van hoe die produkte gemaak word, gesien. Ons het ook die fabriekswinkel besoek. Hierdie besigheid verskaf werk aan 70 plaaslike inwoners.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Een van die werkers besig met die klei.

 

 

 

 

 

 

 

VLV lede binne in die fabriek

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Potte gereed om versier te word