Sirkel: Kaapstad
Tak: Hottentots Holland VLV
Beriggewer: Karin Venter
Datum: 14 Februarie 2018
Demonstrasie van Abstrakte rangskikking van stuk boombas , gedroogde blare en goue bal op voetstuk van hout deur Mev. Brenda Eksteen van die Strand. Sy is n beoordelaar by Hottentots Holland VLV.
Leave A Comment