2018 VLVK Pryslys

 

2018 VLVK Pryslys

Posted by VLV in Announcements, From the Office 07 Feb 2018

Beriggewer: Marlene Erasmus

Datum: 7 Februarie 2018

 

Die nuwe hersiene pryslys van VLVK-voorraad vir 2018 is op die Webwerf onder Downloads. Tik asseblief  2018 in die soekblokkie en dan sal jy dit kry.

 

Daar is nog heelwat lisensieskyfie houers teen R20 (plus R18 posgeld) by Hoofkantoor beskikbaar. Moedig asseblief u lede aan om hiervan te koop.

 

Post a comment

thirteen − 8 =