Sirkel: Noord-Karoo
Tak: Orania
Portefeulje: Opvoeding en Kultuur
Beriggewer: Alma Potgieter
Datum: 30 November 2017
Die dames van die Orania tak het op 30 November 2017 hul afsluiting gehad. Daar is heerlik gesmul aan Nederlandse disse soos krokette , bitterballen en speculaas, wat dan ook die tema was .Twee van die lede se kinders woon in Nederland en hul het ons so ‘n bietjie vertel van die Nederlanders se gewoontes en maniertjies.
Aandenkings uit Nederland
Heerlike eetgoed
Lede verkeer gesellig saam.
Leave A Comment