Sirkel: Middelland

Tak: Rocklands

Beriggewer: Susan Mostert

Datum: 16 November 2017

 

 

Rocklands VLV  Tak hou afsluiting en prysuitdeling 2017

 

Pragtige gedekte tafels.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Van links na regs: Sue Henning, Voorsitter, met die Intertakbekers vir Fotokuns en die meeste punte; Kay Jones,  tuisgekweek en uit my tuin; Daleen Prideaux, Intertak gebottel en blomme kuns, ook kunsvlyt, gebottel en gebak op takvlak, Vrou van die Jaar  en vir meeste punte; Susan Mostert  vir Intertak-hekel 90% en tak naaldwerk, hekelwerk en brei.

 

 

 

 

 

 

 

Roclands  VLV Tak skenk ook komberse, wat deur lede gehekel is, aan kanker kinders  in die Hospitaal. R 2 000 is ook aan hulle geskenk.