Sirkel: Weskus
Tak: Vredenburg
Portefeulje: Gesondheid
Berriggewer: Ann Meyer
Datum: 15 November 2017
Lede van Vredenburg besoek Huis Wittekruin, ons dorp se Ouetehuis.
Ons het saam met die inwoners ‘n koppie tee en ‘n “cup cake” geniet en het ook vir elke inwoner ‘n geskenkie gegee, selfs vir die wat nie na die eetsaal toe kon kom nie. Almal het dit baie geniet en kon ons nie genoeg bedank nie.
Lede by die geskenkpakkies
Inwoners van Huis Wittekruin
Leave A Comment