Sirkel: Weskus
Tak: Vredenburg
Beriggewer: Ann Meyer
Datum: 14 November 2017.

 

Afsluiting en 88ste Verjaardag

 

Ons tak het 14 November 2017 ons 88ste Verjaardag gevier en sommer ook ons Jaarafsluiting gehou. Ons was by Juffroushoogte net buite Vredenburg. Ons het ook die manne saamgenooi en dit was ‘n baie lekker aand gewees.

 

Lede en hul gades verkeer gesellig saam.