Sirkel: Tygerberg
Tak: Welgemoed
Beriggewer: Antoinette le Roux
Dinsdag: 14 November 2017
Feestelike afsluiting van 2017
Byna al die lede van Welgemoed-tak het verlede Dinsdag by een van die lede se huis bymekaar gekom om die jaar op ‘n feestelike noot af te sluit. Kersliedere het in die agtergrond gespeel. Geskenkies is geruil nadat die smaaklike ete bedien is.
Almal sien uit na ‘n aangename feestyd saam met hul geliefdes.
Aletta Baard is die gasvrou
Hennah Verster en Joy van Rooyen
Wanda Cronjé en Olga Burger
Leave A Comment