Sirkel: Kaapsrad

Tak: Hottentots Holland VLV

Beriggewer: Karin Venter

Datum: 8 November  2017

 

 

Voor:: Rina Kotze, Sirkel Presidente, Elza Rautenbach, Truitjie Bosch, Joy Visagie, Pam Rosenkrantz

Agter:: Jean Scheffer en Charlotte Kriek, Voorsitter, Hottentots Holland VLV.

 

Die dames van HH VLV het uitgeblink in die kompetisies by die tak  hierdie jaar.

Pryse is uitgedeel  by die Kersafsluiting 8/11/17.