Sirkel :  Weskus

Tak  :  Piketberg

Beriggewer  :  Nicoline Brown

Datum  :  1 November 2017

 

 

Piketberg VLV afsluitingsfunksie saam met Piketberg Tuinbou-Klub

 

Katinka Morrison, voorsitter Piketberg Blom- en Tuinbouklub en Nicoline Brown, voorsitter VLV Piketberg het saamgespan om die jaar se bedrywighede op ‘n feestelike noot af te sluit. Twee blomdemonstrateurs van Kleinmond, Cobus Conradie en George Burger, het interessante en vars Kerstafelidees uit plantmateriaal gedemonstreer. Kim Zimmerman, President van die Wes-Kaap Blommerangskikkersvereniging, en alombekende Elbeth Liebenberg, erelid van Piketberg Blom- en Tuinbouklub en Blommekuns ghoeroe, was onder die gaste.

 

 

Cobus Conradie en George Burger : blomdemonstrateurs

 

Kersversierings uitgestal

 

 

 

 

 

 

 

 

Blomme vir Kerstafel

 

 

 

 

 

 

 

Blomme vir Kerstafel

 

Blomdemonstrateurs saam met Katinka Morrison en Nicoline Brown (voorsitters)

 

 

 

 

 

 

 

 

Kim Zimmerman (President van die Wes-Kaap Blommrangskikkersvereniging) en Elbeth Liebenberg

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

By dieselfde geleentheid is VLV diensjaarknopies aan lede oorhandig: Agter Alta Vos, 15jaar, Christa Myburgh, 5jaar, Carin Rossouw en Christa Burger, 40jaar en voor Louise Visser, 5 jaar en Angeline Engelbrecht, 20jaar.