Sirkel: Paarl
Tak: Klein Drakenstein
Studierigting: Leefstyl
Beriggewer: Johlene Hall
Datum: 18 Oktober 2017
Klein Drakenstein se Leefstyl komitee het op 18 Oktober ‘n vergadering by Kronenburg Landgoed gehou waar die Chef, Niel van Zyl, die voorbereiding en die maak van ‘n “Beef Wellington” aan die lede gedemonstreer het. Daarna kon die dames heerlik daaraan weglê.
Die Leefstyl komitee saam met Niel van Zyl
Die dames wat die demonstrasie bygewoon het.
Leave A Comment