Sirkel: Weskus
Tak: Porterville
Portefeulje: Leefstyl
Beriggewer: Louwna Hoving
Datum: 12 Oktober 2017
UITSTAPPIE NA TULBAGH
Die lede woon ‘n interessante demonstrasie van hoe sjokolade gemaak word deur Moniki’s by op die plaas Klipfontein by Tulbagh. Elkeen kry ook geleentheid om 3 van die 9 verskillende soorte sjokolades te proe. Ons geniet ook ‘n heerlike middagete in hulle pragtige tuin onder die koeltebome.
Daarna het die dames geleentheid gehad om die Rhodes Fabriekswinkel te besoek en ingelegde vrugte en konfyt teen baie billike pryse te bekom.
Op pad terug huis toe het ons aangedoen by die Tulbagh Kwekery.
Voor vlnr: Ray Wilton, Debbie Blaber, Carina Mouton, Louna van der Westhuy-zen, Doretha Zandberg, René Hanekom, Alet Steenkamp, Louwna Hoving, Zabetha Albertyn, Helene Treurnicht
Agter vlnr: Erna la Cock, Joey Bothma, Marelize Stofberg, Hedwig Schoch, Estelle Odendaal, Mary-Ann van Schalkwyk, Mardene Kalis, Henriëtte Stofberg (versteek), Rensa Sieberhagen.
Leave A Comment