Sirkel: Weskus
Tak: Leipoldtville
Studierigting: Gesondheid
Beriggewer: Elsabe Carstens
Datum: 13 September 2017
Met die terugkomslag van die stap vir Wêreldbond vir Plattelandse Vroue, het ons “Boomstraat” in Leipoldtville aangepak en die bome getooi in pienk vir kankerbewusmaking. Dit was wonderlik om aan so ’n projek deel te neem, aangesien twee van ons lede al kanker oorwin het. Die vorige dag het een van ons gemeente vrouens haar stryd verloor.
Leave A Comment