Sirkel: Weskus
Tak: Leipoldtville
Studierigting: Landbou & Tuinbou
Berriggewer: Elsabe Carstens
Datum: 30 Augustus 2017
Ger-Mari Tesselaar is ’n diereliefhebber wat die geleentheid aangegryp het om met diere te werk. Sy het B.Sc. Landbou: Diereproduksiestelsels gestudeer en haar M.Sc. gedoen in volstruisvoeding. Sy het ons meer vertel oor die volstruis en dat dit nie net ’n dom voël is nie.
Op die foto van links staan Ger-Mari Tesselaar, Spreker, Elsabe Carstens, Voorsitter en Loandri Conradie, Sameroeper.
Leave A Comment