Kongres 2017 – Môre begin vandag:
Dankie Persoon: Peter Veldsman
Karien van Schalkwyk, Peter Veldsman en Lise Swart
Sprekers:
Karien van Schalkwyk, Dine van Zyl, Johlene Muller
Mevv Marinda Rall, Annemarie Ferns, Karien van Schalkwyk.
Mevv Estelle du Plessis, Rina Brink en Karien van Schalkwyk.
Dr Chris van Lille
Gaste
Kompetisie artikels:
Blomme
Afgevaardigdes
Al die mooi en lekker wat ons beleef het
Ai wat ‘n lekkerte!!!!!
Dit was heerlik. So baie bederf en lekker kuiers. Altyd ‘n fees. Baie dankie Weskus en Namakwaland!
Noudat ons die Beoordelaarskommentaar op ons Web kan lees, kan daar nie asb DUIDELIKE (NABY) foto’s van al die wen-artikels geplaas word nie, asb? Dan kan ons die kommentaar by die artikel plaas.
Die Kongres was ‘n fees en die verwelkoming iets om altyd te koester en onthou.
BAIE dankie Bokkom en Blom!! Of te wel: Estelle en Heidi.