Sirkel: Kaapstad

Tak: VLV Hottentots-Holland, Strand

Portefeulje: Leefstyl en Kunste en Handvlyt

Beriggewer: Karin  Venter

Datum: 10 Mei 2017

 

 

 

 

 

 

 

VLV Hottentots-Holland het na Fairview Landgoed gegaan vir ‘n uitstappie. Op die Landgoed is daar genoeg aktiwiteite om jou heel dag aan die gang te hou. By die deli het ons kaas en wyn geproe. Daarna is ons na die glasblaas toe waar hulle vir ons gewys het hoe hulle glas verwerk om blompotte en ligte te maak. Hulle maak ook die heerlikste sjokolade. Oppad huistoe het ons ‘n heerlike middagete geniet om die oggend af  te sluit.

 

 

 

 

Ons voorsitter,  Mev Charlotte Kriek, en ‘n paar dames geniet die wynproe

 

 

 

 Glas items in die winkel