Sirkel: Weskus
Tak: Leipoldtville
Studierigting: Openbare sake
Verslaggewer: Elsabe Carstens
Datum: 10 Mei 2017
Ds. Cornis Botha was die Spreker by Leipoldtville tak se Openbare Sake vergadering. Hy het ons kom vertel oor sy besoek aan Japan Sending.
Op die foto van links staan Elsabe Carstens(Voorsitter), Ds. Cornis Botha en
Angelique de Kock(Openbare Sake Saamroeper)
Leave A Comment