Sirkel: Tygerberg
Tak: Goodwood
Beriggewer: Alet Colyn
Datum: 21 April 2017
Op ‘n lieflike “somers”-herfsdag het 8 van ons taklede die jaarlikse Sirkelstap meegemaak. Hierdie jaar het ons in die mooi Danie Uyspark in Bellville gaan stap waarna ons heerlik piekniek gehou het.
Feesia Marais, Marie-Louise Vickerman, Karin Marais, Joan le Roux en Leonora Gouws.
Uitspantyd: Marie-Louise Vickerman, Karin Marais, Wenda Preuss (ons Voorsitter), Joan le Roux en Feesia Marais.
Leave A Comment