Sirkel: Swd
Tak: Kleinbrakrivier
Portefeulje: Leefstyl
Beriggewer: Marietjie Bothma
Datum: 28 Maart 2017
Miens Willers, sameroeper van Leefstyl, het gedemonstreer hoe om ‘n Tjoef-Tjaf Tjalie met die hande te brei.
Sy het ook ‘n klaar gebreide tjalie vertoon.
Daarna het sy gewys hoe maklik dit is om jou eie mooi kant broekie te maak.
Daar was ook ‘n uitstalling van verskillende wolle en ook gebreide- en gehekelde artikels.
Leave A Comment