Sirkel: Tygerberg
Tak: Goodwood
Beriggewer: Alet Colyn
Datum: 16 Maart 2017
Tydens Sirkel Tygerberg se konferensie het ons tak vele pryse ingeoes.

 

Op die foto is v.l.n.r Martie Beneke 3de plek vir haar quillingkaartjie; Mariette Visser 1ste plek vir masjienwerk (speelkombers); Griet le Roux 1ste plek vir die platbrood; Zylia Fourie 1ste plek vir blomme (beginners); Tina Muller 1ste plek vir breiwerk (kouse); Verona Burger 1ste plek vir blomme (gevorderd); Karin Marais 3de plek reukballe; Wenda Preuss 2de plek lekkers en voor sit Feesia Marais 3de plek yskasmagneet. Magdeleen Joubert wat 1ste plek vir haar borduurwerk (gevorderd),nl. die hardangermiddellap behaal het, was afwesig.  Sy het ook die skild vir die beste artikel op konferensie ontvang.

 

Wenda Preuss (voorsitter) ontvang die 2 trofeë namens die tak vir ledewerwing en gemeenskapsdiens van Mev Erika Lubbe.

 


Magdeleen Joubert ontvang die skild vir die beste artikel op konferensie van me. Erika Lubbe.

 

 

 

 

 

 

Magdeleen se hardangerlap.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Mariette se speelkombers.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Zylia Fourie se blommerangskikking – 1ste plek ( beginners) – Boombas en Rose,

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Verona Burger se blommerangskikking – 1ste plek (gevorderd)
– Onderwaterfantasie.