Sirkel:  Cradock
Konferensiefoto’s
Beriggewer:  Teresa Opperman

Datum: Maart 2017

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Nadia Bosch (Hofmeyr VLV lid en nuutverkose Sirkel
Landbousameroeper by haar Rangskikking vir ‘n buffettafel wat 92% en die
trofee vir die mees uitmuntende inskrywing op Konferensie ontvang het

 

 

 


Isabel Wilken (Hofmeyr VLV lid en uittredende Sirkel Cradock
Sekretaris en Tesourier) word hier bedank vir dienste gelewer deur Rika
Pienaar (regs)  (Hofmeyr VLV lid en Sirkel President Sirkel Cradock).

 


Die nuutverkose Sirkelbestuur  van VLV Sirkel Cradock.

Agter v.l.n.r : Nadia Bosch VLV Hofmeyr(Sirkel Landbousameroeper), Amy Coetzer VLV Cradock (Sirkel Cradock Leefstyl Hulpsameroeper), Teresa Opperman VLV Hofmeyr (Sirkel Leefstylsameroeper), Hosine Troskie VLV Pearston (Sirkel Cradock Kuns & Handvlytsameroeper), Rika Pienaar VLV Hofmeyr (Sirkel Cradock Sirkelpresident).

Voor: Alta Triegaardt VLV Kookhuis (Sirkel Cradock Opvoedingsameroeper), Julita Puren VLV Somerset Oos (Sirkel Cradock Gesondheidsameroeper), Marguerite Hattingh VLV Hofmeyr (nuutverkose Sirkelsekretaris met Meleya op die skoot), Karien van Schalkwyk (VLVK President), Lizette Viviers VLV Tarkastad (Sirkelsameroeper Openbare Sake).