Sirkel: Middelland

Tak: Aberdeen

Portefeulje: Gesondheid

Beriggewer: Lea van der Vyver

Datum: 7 Maart 2017

 

Gedurende Januarie 2017 het Aberdeen VLV klere ingesamel vir skenking aan ‘n kinderhuis, die inisiatief van Stephnie van Zyl (Sameroeper Gesondheid).  Die klere is verlede week by die MTR Smit Kinderoord in Walmer Park, Port Elizabeth afgelewer.

 

Kinders  van die MTR Smit Kinderoord by die skenking van klere van Aberdeen VLV

 

 Naambord