Sirkel: SWD

Tak: Diepkloof

Portefeulje: Sirkel Konferensie

Beriggewer: Anita Fourie

Datum: 28 Februarie 2017

 

Brawe VLV beoordelaars.

SWD beoordelaars is bereid om net mooi hul alles te gee vir VLV.  So was daar die jaar hondebeskuitjies om te beoordeel. Net Linzetta  en Johlene was braaf genoeg om die beskuitjies te beoordeel.  Wat ‘n lid nie alles vir VLV sal opoffer nie.   Volgens Linzetta het die beskuitjies self vir haar lekker begin smaak nadat hulle stroop soete meringues en daarna suur, olierige   rooi marmalade beoordeel het.

 

 

 

 

 

 

 

Linzetta en Johlene