Datum: 30 Januarie 2017
Aanpasbare Vroue /
Adaptable Women
Die Uitvoerende Bestuur van VLVK vergader hierdie week in Jubileumhuis op Stellenbosch. Die Finansiële Komitee het vandag vergader. Die Uitvoerende Bestuur vergader Dinsdag, 31 Januarie 2017.
Mevv Rina Kotzè, Finanslid en Karien van Schalkwyk, VLVK-president.
Leave A Comment