Sirkel: SWD
Tak: Voëlvlei
Beriggewer: Elize Locke
Datum: 20 Januarie 2017
Die nuwe jaar is wel al 3 weke oud, maar op die strand by Santos in Mosselbaai voel dit nog soos vakansie. Daar is besluit om 2017 met ‘n informele kuieroggend langs die strand af te skop. 16 VLV vriendinne van Voëlvlei het Vrydagoggend, 20 Januarie, heerlik gekuier onder die grassambrele voordat die amptelike program vir die jaar begin.
Vlnr, Tannie Johanna Marais en Yvonne Meyer
Vlnr, Vivien Pauw, Annalene Booysen, Betsie Muller
Leave A Comment