Sirkel:Tygerberg
Tak: Goodwood
Beriggewer: Alet Colyn
Datum: 19 November 2016

 

 

Die jaarlikse Sirkelafsluiting het Saterdag, 19 Nov. 2016 by Bellville-Vallei se NG Kerksaal plaasgevind.  Magdaleen Joubert het ons tak se tafel vir 10 lede so pragtig en keurig gedek.  Die kos was ook van vyfstergehalte!

Ons President het Maria gevoelvol voorgedra en met die sing van ‘n paar kersliedere was die oggend nog meer spesiaal.

goodw-1
Magdaleen by ons mooi kerstafel.

 

goodw-2
Ander gaste by ons tafel – Isak en Martie Beneke, Rita Bester,
Annemarie Brink en Enola Venter.