Sirkel:  Paarl

Tak:     Suider Paarl

Beriggewer:  Gonny du Plessis

Datum:  16 November 2016

Met die tak se jaareindfunksie was Mev Ingrid Wolfaardt van die Paarl, die gasspreker.  Sy het met groot passie vertel van haar projek met kinders op die karoo-dorp, Prins Albert.
Mev Marinda Rall, president van Sirkel Paarl, het ook die funksie bygewoon. Tydens die

geleentheid het Mev Hester Smit, die tak se voorsitter, uitgetree na 16 jaar.   Sy het die tak op

‘n baie bekwame manier gelei en gedien. Ook is bekers uitgedeel aan die pryswenners van die kompetisies gedurende die jaar.

 

Pryswenners:  agter:  Wilma Kock, Berta Spangenberg,Elaine Joubert, Joey van Zyl en Annie D van Schalkwyk
Voor:   Duckie Botes, Hester Smit en Cecile van der Speck.

 

Eregaste:  Hester Smit, voorsitter, Annemie Hanekom, spesiale gas en
eienaar van die Wolnessie winkel in die Paarl en Ingrid Wolfaardt, gasspreker.