Sirkel: Tygerberg
Tak: Goodwood
Beriggewer: Alet Colyn
Datum: 15 November 2016

Ons tak se afsluitingsfunksie bly maar een van die groot hoogtepunte op ons VLV-kalender. Nadat al die belangrike taksake afgehandel is, het die prysuitdeling plaasgevind, waarna die vriendinne almal heerlik saamgeëet en gekuier het.

 

 

 

 

 

 

 

 

goodwood

Die trofeewenners:

V.l.n.r.Wenda Preuss: Gebak, Gebottel, Lekkers, Kookkuns, meeste inskrywings by konferensie asook die skild vir die 2de grootste totaal.
Alet Colyn: Blomme (beginners). Joan le Roux; Mikrogolf, Blomme (beginners) asook die skild vir die 3de grootste totaal. Trudie Els: Hekelwerk. Tina Muller: Breiwerk.
Lettie Hoffman: Landbou en Tuinbou, Kunste en Handvlyt, Masjienwerk en die trofee vir die meeste punte. Maryna Britz: Blomme (intermediêr)

 

goodwood-2

Martie Jordaan, een van ons beoordelaars wat ook die prysuitdeling
behartig het, saam met ons voorsitter, Wenda Preuss.