Sirkel: Paarl

Sirkel Nuus

Beriggewer: Talita Lambrechts

Datum: 15 Sep 2016

 

Sirkel Paarl hou Sirkeldag

Op 15 September 2016 hou Sirkel Paarl hul jaarlikse Sirkeldag, Mev Petro Van den Heever vergas ons met haar eenvrou vertoning – sy is ook ‘n bekende by KKNK. Sy bring ook van haar leerders saam wat ons met pragtige sang en voordrag vermaak. Dit was ‘n heerlike oggend saam met die Paarl Sirkel. Mev Marinda Rall, Sirkel President, het ook die oggend met ons kom deel.

 

paarl-img_9785

Vlnr: Erick Zulch(Sang en Kitaar), Monica Geldenhuys(Vise President), Marinda Rall (Sirkel President), Petro van den Heever(aktrise) en Jaime Fowler (Klaviersolo en Voordrag)