Sirkel. Kaapstad

Tak. Hottentots Holland

Beriggewer: Mev. Karin Venter

Datum: 14 September 2016

 

Hottentots Holland VLV het op 14 September 2016 hulle Lentetee gehad en dit was ‘n groot sukses. Die gaste het die sang van Mev Louise Senekal terdee geniet. Sy is beskikbaar vir optredes en gee ook klasse in sang en klavier in Somerset-Wes.

Foto bo: Mevv. Louise Senekal,Jeanette Snyman en HH VLV Voorsitter,  Mev Charlotte Kriek.

 

                                                Foto: Mev Janet Botha bedank  Mnr  Barry du Plooy vir sy optrede.

Mnr Barry du Plooy, ‘n lewensafrigter, het die dames vertel van die verskillende persoonlikhede deur middel van getalle. Hy het ook n radio program, Smile, in die Kaap