Home/News/Stilbaai word 60

Stilbaai word 60

Sirkel: SWD

Tak: Stilbaai

Portefeulje: Leefstyl

Beriggewer: Estelle Oosthuizen

Datum: 10 September 2016

                                         Ons vier fees, eet en drink, glimlag en seën mense waar ons gaan.

Ons is die gelukkigste mense want ons dra die fees saam met ons, dit is in ons. “ The joy of the Lord is our strength – Neh. 8:10.”

stilb-cimg0235-640x245

Om hierdie feestelike geleentheid met ons te deel, het 57 dames op Saterdag 10 September 2016, hierdie oggend bygewoon.

Ons was ook bevoorreg om die SWD Sirkelpresident, mev. Johlene Muller, as eregas by ons te hê.

stil-20160910_100708-640x300

Johlene Muller en Delene van Schalkwyk, Voorsitter.

stilb-cimg0233-640x484-1

Elize Botha van As van Lady Grey-tak, Reeva Pienaar van Voelvlei -tak en Petro Vosloo en Ena Geldenhuys van Riversdal-tak was ons ander eregaste.

stil-cimg0219-640x480

Die gasspreker was Phialene van der Merwe, hier op die foto saam met haar ma. Carmien Rooibostee is gebasseer in Citrusdal. Hierdie is ‘n gesogte area waar rooibostee groei en van hier vind ook die versending plaas vanaf Suid Afrika na die uitvoermark.  Rooibostee is ‘n wonder produk van die natuur en het soveel gesondheidsvoordele.  Carmien rooibosprodukte het 17 verskillende geure.  ‘n Video is vertoon van die plaas op Citrusdal en die fabriek daar. Ander spesifieke areas vir rooibostee is ook Clanwilliam en Nieuwoudtville.  Smake en kleur verskil egter in die verskillende areas.

Phialene het ons trakteer op heelike Ystee, en ons kon smul aan al die verskillende geure tee.

Marianne Smit, ‘n besondere talentvolle dame, lewer vir ons ‘n Klavieritem.

Marie Cronje lees vir ons haar gedig voor wat sy spesiaal geskryf het vir hierdie fees:

VLV  SESTIG….

Ons is diamante wat skitter in jou kroon

Ons woel en werskaf en geniet                                                     stilb-image001-640x494-1

Elkeen word beloon

Op elke vlak, op elk gebied.

Ons leer en probeer; kompeteer en presteer.

Ons vier fees; ons verjaar

Ons jubel en juig, ons is sestig jaar.

We are diamonds and diamonds are for ever!!

Ebenize Smalberger deel met ons ‘n paar feite oor ons Takgeskiedenis:

Stilbaai VLV het begin met 14 lede.  Ons het 1 pond betaal vir die huur van die stoepkamer. Ledegeld was in 1963 maar 70c per lid en in 1964 het Stilbaai sy eerste Konferensie gehou. Vergaderings was eers in die lede se huise gehou, daarna in die Planksaal en toe in die NG Kerksaal aan die Oostekant.

stil-20160910_112343-640x360

Tyd vir ‘n heildronk… Die President, Mev. Johlene Muller, klink hier ‘n glasie saam ons voorsitter, Mev Delene van Schalkwyk .

Mev Muller sê: Deur visie en samewerking groei ‘n VLV tak. VLV moet versorg word, sodoende leer die dames daaruit. Kennis ontwikkel en elkeen doen sy deel en staan saam. Stilbaai is een van die grootste takke en hiermee : ”Geluk Stilbaai met jul  60 ste verjaardag!!”

stilb-cimg0250-510x640-2-1

Geen partydjie is volledig sonder ‘n koek nie! Estelle Oosthuizen, Leefstyl, saam met Mev Johlene Muller, het gesorg  dat almal lekker kon eet.

stilb-cimg0248-640x480-1 Hier is die hele bestuur saam, vlnr: Marietjie Buys (Gesondheid) , Lydia de Klerk (Kuns & Handvlyt), Estelle Oosthuizen (Leefstyl) , Mev Johlene Muller (SWD Sirkelpresident), Monica van As (Openbare Sake),Delene van Schalkwyk (Voorsitter), Ebenize Smalberger (Tesourier), Annette vd Watt (Kompetisies),Sienie van Zyl (Landbou & Tuinbou),Elsabe van Rhyn (Sekretaris) en Marie Cronje (Opvoeding & Kultuur). Foto: CIMG0248

Daar was ‘n uitstalling van ons lede se handewerk.

stil-cimg0223-640x362

stil

Huldeblyk: Die Voorsitter bring hulde aan persone wat ‘n merk op VLV Stilbaai gelaat het naamlik:  Francis Swart, Rensia Heyneman, Flossie Niemand en Magdaleen Loubser.

Die Voorsitter sluit af met Jossie Ackerman se woorde uit een van haar laaste boodskappe aan VLVK:

Laat liefde steeds die uitstaande kenmerk van ons vereniging wees – liefde wat mekaar dra en verdra – liefde wat alles oorwin. Laat ons mekaar liefhê met ‘n liefde waarin ons onsself vergeet, want dit is die besondere plig wat ons opgelê is by ons aansluiting as lid van die VLV.

By |2016-09-11T09:59:42+02:00September 11th, 2016|News|1 Comment

One Comment

  1. Delene van Schalkwyk 20th September 2016 at 6:20 vm - Reply

    Stilbaai Bo!

Leave A Comment

Go to Top