Sirkel: Weskus
Tak: Leipoldtville
Portefeulje: Gesondheid
Beriggewer: Elsabe Carstens
Datum: 31 Augustus 2016
Woensdagmiddag, 31 Augustus 2016, het Leipoldtville Tak ‘n unieke besoeker
gehad. Marlien Wright, ‘n sprankelende, mooi mamma reik haar eie resepteboek
van 220 blasdsye uit. Dit is propvol nuttige wenke met ektra inligting om
allergieë, voedsel-intolleransies, gluten- en insulien weerstandigheid en
diabetes te verstaan en praktiese oplossings daarvoor te help implementeer.
Tillia Kotzé het vir ons kom leer oor asemhaling (reg/regtig) en strekoefeninge
sonder enige inspanning wat vanaf die wieg tot in die ouetehuis beoefen kan
word.
Op die foto van links na regs staan Anne Laubscher, Sameroeper Gesondheid,
Elsabe Carstens(Voorsitter), Tillia Kotze en Marlien Wright
Was so lekker ker on al julle fabulous dames te ontmoet, weereens dankie vir die uitnodiging en gelednthrid xxx