28th TRIENNIAL CONFERENCE
17 – 23 AUGUST 2016
UNIVERSITY OF WARWICK, UK
Karien van Schalkwyk by registrasietoonbank
Buite-aansig van die registrasiegebou, Warwick Universiteit
Op die kampus van die Warwick Universiteit
Suidelike-Afrika Area vergadering
Opening ceremony: LTR Mrs Alison Burnett (Wales), The Baroness Walmsley (Keynote Address), Mrs Margaret Yetman (Canada) Deputy president, Colonel George Marsh TD, Vice Lord-Lieutenant of the West Midlands, Mrs Ruth Shanks (Australia) World president, Councillor Lindsey Harvard, The Lord Mayor of Coventry and Mrs Henriëtta Schoeman (South Africa) Secretary
Die 63 lande teenwoordig se vlae op die agtergrond
Die Presidentstafel
Trots Suid-Afrika!
LTR Mss Magdie de Kock, chairperson Committee Communications & Marketing, Karien van Schalkwyk, Ruth Shanks, World President, Henriëtta Schoeman, Secretary
LNR Mevv. Snoekie Erasmus (VLV-voorsitter, Hartswater), Mabel Moya (Suidelike-Afrika Areapresident), Karien van Schalkwyk (VLVK-president) en Erika Lubbe (oud VLVK-president)
Selfoonsakkies
We are ACWW: foto van VLV Alexandria, Sirkel Middelland
Van die Suid-Afrikaners in ontspanne luim: Tharina Rossel [SAVLU –president], Judy Steinberg [Noordwes VLU], Snoekie Erasmus [VLVK], Karien van Schalkwyk [VLVK], Erika Lubbe [VLVK], Vanda Gagiano [VVLU] en voor Magdie de Kock [Dameskring]
LTR Mrs Jennifer Mitchell, CWA of New South Wales, Australia, Sister Baby Maria Nayaham, DMI, India, Mrs Leanda le Cornu, President WAU North, South Africa, Karien van Schalkwyk, President CWAA and Erika Lubbe, CWAA South Africa
LNR WBPV-tesourier, Mev. Alison Burnett, sekretaris, Mev Henriëtta Schoeman, Wêreldpresident, Mev Ruth Shanks, Mev. Tish Collins en Mev Margaret Yetman, Visepresident
Die konferensie se koor: heel links voor Mevv Magdie de Kock en Erika Lubbe
English Cultural Night: Alcester Court Leet Assizes
Second City Sound – Musical Director Rod Butcher
Volksdanse uitgevoer deur Coventry Morris Men
Drie van die bekende WI Calender Girls 1998: LNR Christine Clancy, Tricia Steward, Karien en Angela Baker
Gala Dinner
Karien en Snoekie by Mev Siss June Agedal, Noorweegse Vroue en Familie Assosiasie [Noorweë]
Fyn kralewerksakkie – geskenk van West Midlands Federation of Women’s Institutes
Karien en afgevaardigdes vanaf Maleisië en Snoekie saam met Prinses Azizah Iskandar [Women’s Institute of Pahang, Kuantan, Malaysia] die Areapresident Sentraal en Suid-Asië
Karien en Snoekie by die Konferensievenue en die lughawe van Birmingham
Keuse van huurmotors?
Snoekie en Karien het met Emirates gereis en Karien hou haar lyf lugwaardin
Baie interessant om te sien dat vroue van regoor die wêreld so gelukkig saam is – voorwaar ‘n kleurvolle klompie. Dit was sekerlik ‘n ervaring om met hulle almal skouers te skuur en ‘n nuwe wêreld gaan vir ‘n mens oop.
Bly jy veilig terug.