Sirkel:  SWD

Tak: Voëlvlei

Portefeulje: Kunste en Handvlyt

Beriggewer: Elize Locke

Datum: 25 Augustus 2016

 

‘n Heerlike Intertak werkswinkel is gehou op Vleesbaai met lede van Herbertsdale en Voëlvlei wat geknip, gekrul en geplak het onder leiding van Elmarie Engelbrecht van Voëlvlei.

 

Elmarie het die verskillende tegnieke gedemonstreer en daarna die dames laat oefen om dit te bemeester.  Idees en nuus is uitgeruil en ‘n vrolike groep vroue is laatmiddag  uitmekaar met hul nuutste kunswerke.

 

OLYMPUS DIGITAL CAMERA

OLYMPUS DIGITAL CAMERA

20160804_123101_resized