Sirkel: Suid-Ooskus

Tak: Loerie

Portefeulje: Leefstyl

Sameroeper: Jean Steenkamp

Beriggewer: Hester Marx
Datum: 18 Augustus 2016

 

Glenda Smith hou daarvan om aan te sit by ‘n mooi gedekte tafel; formeel of sommer net lekker loslit. Sy en haar tweelingsuster, Gail, wys ons wat nodig is en hoe dinge gedoen moet word.

 

 

012 dames

Glenda Smith, Jean Steenkamp, Gail Daniell

 

Die tafel, gedek vir ‘n formele ete, kry toe nie soveel aandag by die dames as die ander baie interessante, informele skeppings nie.

 

006 formeel

Tafel; formeel gedek

 

Gail gebruik enigiets, van geel stoflappe tot groen kunsgras, vir tafelmatte. Enige bak of bottel kan met of sonder verf omskep word in ‘n houer om jou tafel te komplimenteer.

 

En gebruik asseblief daardie erfgoed van Ma en Ouma wat so in die kas gebêre word!

 

002 hasie

Hasie-tafel

 

003 stoflap

Stoflap-tafel