Sirkel: Tygerberg
Beriggewer: Antoinette le Roux
Datum: 28 – 29 Julie 2016
Sirkel Tygerberg is die wenner van die trofee vir die meeste punte in Kuns en Handvlyt, asook die algehele wenner met die meeste punte by Kongres.
Dit was ‘n gepaste geskenk vir Caro Ekermans, ons vorige Sirkelpresident, wat uitgetree het as sameroeper van Kunste en Handvlyt, asook as Sirkelpresident.
Trofee vir Kunste en Handvlyt
Trofee vir die algehele wenner met die meeste punte
Ons wil graag Sirkel Tygerberg se individuele wenners by Kongres gelukwens:
Blomkrans – Franci Albertyn, Bottelary-Koelenhof 1ste plek
Fotografie – Marlene Lotz, Kuilsrivier 5de plek
Skildery – Linda de Kock, Durbanville 6 de plek
Weefwerk – Susan de Villiers, Brackenfell 1 ste plek
Onderbaadjie Truda Swart, Goodwood 6de plek
Blomkrans van Franci Albertyn
Leave A Comment