Sirkel: Kalahari
Beriggewer: Nellie Viljoen [email protected]
Datum: 28-29 Julie 2016
Sirkel Kalahari het ‘n suksesvolle Kongres in Port Elizabeth bygewoon en begeesterd teruggekeer na hul tuistes. Reivilo behaal die meeste punte in die Leefstyl-afdeling en Kuruman ‘n tweede plek in die Kunste-afdeling. Voorwaar prestasies om op trots te wees.
Tersia Grobler (Sirkelpresident) verower die trofee vir Fotografie
Corlie van Zyl van Reivilo verower trofeë vir eerste plek Masjienwerk , tweede plekke Borduurwerk en Wisselafdeling en ‘n sertifikaat vir Breiwerk
Leave A Comment