Sirkel: Tygerberg

Tak: Goodwood

Portefeulje: Opvoeding & Kultuur

Beriggewer: Alet Colyn

Datum: 21 Junie 2016

 

Tydens ons jaarlikse fondsinsamelingsfunksie was Margot Luyt ons gasspreker. Sy het ‘n stukkie van haar lewe met ons gedeel. DROOM, GLO en LEEF maak ‘n groot deel van haar lewe uit.Sy vertel ook van toe sy as ‘n jong vrou ‘n doodservaring gehad het en waarom dit God se wil was dat sy moes terugkom.

 

Sy groet ons ook met haar groet – dat dit met ons ALMAL baie goed sal gaan.

 

Dankie Margot, jy is vir ons ‘n inspirasie!

 

P1040171

Margot Luyt, Hanna Albertyn (Sameroeper) en Wenda Preuss (Voorsitter)

 

P1040175

Maryna Britz en Verona Burger se verhoogskeppings