VLVK-president, Karien van Schalkwyk, het saam met Williston-tak hul 90ste bestaansjaar gevier.

 

IMG_3126

LNR Loraine Symington (vorige Sirkelpresident van Suid-Karoo, Cecilia Louw (nuwe Sirkelpresident van Suid-Karoo en Voorsitter van die Williston-tak), Karien van Schalkwyk (VLVK-president) en Erika Lubbe (vorige VLVK-president)

 

IMG_3128

Pragtige gedekte tafels in die saal

 

IMG_3133

Juanita Theron (‘n voormalige Sirkelpresident van Sirkel Suid-Karoo) gee ‘n kort weergawe van die totstandkoming en geskiedenis van die Williston-tak