Sirkel: Kaapstad

Tak: Hottentots-Holland

Portefeulje: Leefstyl

Beriggewer: Karin Venter

Datum: 8 Junie 2016

 

IMG_3782

 

Hottentots-Holland se lede het speelgoed gebrei en klere, veral  nagklere, bymekaar gemaak vir Helderberg Hospitaal. Die Sameroeper vir Gesondheid het al die reëlings getref vir die oorhandiging van die goedere aan ‘n verteenwoordiger van die Hospitaal.  Dit was deel van die tak se armoede-projek.

 

IMG_3783

Janet Botha, Charlotte Kriek en Yvonne Floor