Op die foto verskyn Biffie de Wet saam met Helmine Haasbroek, wie onlangs verhuis het, en Mimosa-tak vaarwel moes roep.
Helmine het vanjaar haar 40 jaar diensknopie ontvang. Sy was ‘n staatmaker lid van Mimosa en het verskeie jare op Sirkel Kalahari se Bestuur gedien
Leave A Comment