Sirkel: SWD

Tak: Diepkloof

Portefeulje: Leefstyl

Beriggewer: Anita Fourie

Datum: 4 Junie 2016

 

Diepkloof het op Maandag, 4 Julie 2016, ʼn heerlike bak en brou oggend gehou wat bygewoon is deur 10 lede. Anita Fourie demonstreer  mikrogolf-meringues en Sanet Barnard leer lede  om rooiuiemarmelade te maak. Lede het heerlik saam gebak en brou waarna daar gesellig saamgekuier is oor ʼn heerlike koppie tee.

 

Sanet Barnard en Sophia demonstreer rooiuiemarmelade. Sophia is Diepkloof se jongste, nie-amptelike lid. Sophia woon elke vergadering by.

IMG-20160704-WA0008

IMG-20160704-WA0007

Anita Fourie demonstreer mikrogolfmeringues