Sirkel: Kalahari
Tak: Vryburg
Beriggewer: Nellie Viljoen
Datum: 3 Junie 2016
Tema: Gemeenskapsbetrokkenheid
Vryburg-VLV het die afgelope jaar kombersies gebrei en gehekel as deel van hul gemeenskapsbetrokkenheid. Dit is oorhandig aan Caritas in die week wat gefokus het op kinderbeskerming.
Marthie Erwee, Ora Jordaan, Soekie le Roux, Esta Twigge, Nellie Viljoen en Arine Bosch was van die lede wat betrokke was by die maak van die komberse
Nellie Viljoen en Ora Jordaan oorhandig die komberse aan Mariëtte van Huyssteen van Caritas
Leave A Comment