Sirkel: Weskus
Tak: Leipoldtville
Portefeulje: Openbare Sake
Beriggewer: Elsabé Carstens
Datum: 20 April 2016
A/O Jaco Steenkamp die dames van Leipoldtville tak op 20 April kom lesse gee in selfverdediging.
LNR Elsabé Carstens (Voorsitter), A/O Jaco Steenkamp en Angelique de Kock (Openbare Sake Sameroepster)
Leipoldtville-lede in aksie
Leave A Comment