Home/Durbanville Tak, News/Kry dit reg!

Kry dit reg!

Sirkel: Tygerberg

Tak: Durbanville

Portefeulje: Leefstyl

Beriggewer: Hester Geringer (Naaldwerk)

Datum: 14 April 2016

Met ons maandelikse vergadering was ons regtig gelukkig om vir die eerste keer ‘n spreker, Riette Barnard, te hê wat met ons kom praat het oor hoe om reg aan te trek. Sy is ‘n persoon met ‘n eie besigheid en ontwerp en maak klere, en is ook goed ingelig oor klerekasbeplanning. Op die foto is sy saam met ons Sirkelsameroeper vir naaldwerk, Elaine Duvenage.

DSC02368

By |2016-04-15T11:31:27+02:00April 15th, 2016|Durbanville Tak, News|0 Comments

Leave A Comment

Go to Top