Sirkel: Weskus

Tak: Leipoldtville

Portefeulje: Leefstyl

Leefstyl Sameroepster: Maritha de Klerk

Beriggewer: Elsabé Carstens

Datum: 16 Maart 2016

 

Blomme van Leipoldtville1

Petro Spreet van Clanwilliam het die dames ‘n demonstrasie kom gee van hoe om lapblomme te maak.

 

VLV Leipoldtville maak blomme