Sirkel: Kalahari
Tak: Piet Plessis
Beriggewer: Sonia van Rensburg
Datum: 12 Maart 2016

 

Na afloop van die 83ste konferensie van Sirkel Kalahari op Reivilo, het mev. Karien van Schalkwyk ontbyt geniet by VLV-Piet Plessis, en so die lede beter leer ken.

 

Op die foto LNR Gerrit van Schalkwyk, Piet Grobler, Tersia Grobler (Sirkelpresident), Annetjie Botha, Karien van Schalkwyk (VLVK-president), Ina van Tonder, Roechelle Steenkamp, Sonia van Rensburg en Fransie le Roux.

20160312_083529_003_01-1

 

Na afloop van ‘n wildrit en ontbyt, het mev. van Schalkwyk nader kennis gemaak met ‘n mak kameelperd. Mev. Karien en Roechelle Steenkamp

kmpr