Sirkel: Tygerberg
Tak: Goodwood
Beriggewer: Alet Colyn
Datum: 10 Maart 2016
‘n Paar trotse Goodwood-konferensiegangers: Bes van Zyl, Rita Bester, Jessie Sandilands-Nel (wat 90 jaar oud geword het op die dag en wie ook ons oudste lid is) en Wenda Preuss (Voorsitter)
Lettie Hoffman wat 1e prys met haar damesbroek en 3de plek vir haar toerismepamflet, asook vir haar gebreide trui ontvang het
Feesia Marais – 1e plek vir haar toerismepamflet
Wenda Preuss (Voorsitter) by die Presidentskild wat die tak vir takprestasie ontvang het, asook die trofee vir die 2de meeste punte op Konferensie. Sy het ook die 2de plek vir die suurlemoenstroop behaal
Magdeleen Joubert het die 1ste plek vir die laslapinkopiesak behaal en Alet Colyn het die 1ste plek vir die fotocollage van gemeenskapswerk deur ons tak gedoen, behaal
Zylia Fourie se rangskikking (By die Vleisbraai – beginners) 2de plek
Maryna Britz se rangskikking (Seisoene – intermediêr) 3de plek
Leave A Comment