Sirkel: Weskus
Tak: St Helenabaai
Portefeulje: Leefstyl
Beriggewer: Maggie Enever
Datum: 9/2/2016
Ons het ‘n baie suksevolle en leersame vergadering gehad met 19 lede en net soveel gaste wat dit bygewoon het. Dertien hoenders is ontbeen en gerol.
Tydens die vergadering het vier nuwe lede aangesluit. Faith van Wyk is een van die nuwe lede.
Hillet Linde demonstreer die ontbening van ‘n hoender met Debbie Ficher, Petro Paxton en ‘n gas wat toekyk.
Debbie Fischer
“So maak mens”. Ons geëerde gaste hard besig in die Februarie-hitte.
Die hoender word gevul. Annabel Gousard, Trudie Fourie-Naudé en Kobie Liebenberg kyk toe
Marlene Walters
Die rol word d.m.v. ‘n oopgesnyde blik knus in die net verpak. Miems Bodenstein, visevoorsitter, sit hand by met die oprol.
Leave A Comment